Ons Rooibos Kaaskoek maak naam!

 

Dinsdag 30 Julie was Internasionale Kaaskoekdag! Ons was bevooreg om deur te dring as een van die ses finaliste by GROOTfm!

Lees en probeer asb ons resep en laat weet wat julle dink.  Rooibos Kaaskoek Resep

Please follow and like us:
Instagram